media

WeCode24 vir leerlinge begin

Posted on by WeCode24

WeCode24, ’n program wat hoërskoolleerlinge in rekenaarprogrammering oplei, is gister in die Media24-sentrum in Kaapstad bekend gestel.

Dit is ’n program om minderbevoorregte leerlinge deur middel van opleiding in tegnologie te bemagtig.

Die program sal aanstaande jaar amptelik afskop nadat skole teen 15 Januarie daarvoor ingeskryf het.

— Continue reading at Die Burger